Profile | Who We Are

Somerset West | Office

Client Testimonials

Succeed het ons onlangs met ‘n paar projekte gehelp, uitnodigings, advertensies ens. Jul werk is van hoogstaande gehalte. Jou grafiese mense weet dadelik wat ons benodig en gewoonlik is die eerste proef sommer finaal goedgekeur ook. Dankie vir die goeie diens.
Benno de Klerk
Director, DDKK, Polokwane
“I really appreciate your willingness to help and the speed that you dealt with this. I don’t like to be demanding but when I have an urgent requirement you always make it such a pleasure for me
Lee-Ann van Zyl
Compliance Coordinator, FPM, Johannesburg
Ben, ek wil net laat weet dat ons vanoggend jou DVD met die personeel gedeel het! BAIE dankie vir die impak wat jy in ons firma maak! Ons waardeer jou soveel.
Gerda Janse van Rensburg
Direkteur, Neumann van Rooyen Ing, Welkom
Dit is ‘n absolute fees om met sulke hands-on mense te werk. Waardeer julle.
Wendi Van Der Westhuizen, Online Sales Facilitator
Rola Holdings, Somerset-Wes
Thank you again for your fantastic service!! It’s always a pleasure working with you because you are so efficient!
Juliet Richardson, Bookkeeper
Seymore Du Toit & Basson Prokureurs, Nelspruit
You guys ROCK!!! I really appreciate how accommodating you are and appreciate all the efforts you put into assisting us. You treat us like we are your only clients and that’s an amazing feeling. THANK YOU…!
Lee-Ann van Zyl, Compliance Controller
FPM, Houghton
Ag wat maak ek sonder julle!????? BAIE BAIE DANKIE VIR JULLE SPAN! Ons is verlore sonder julle!
Gerda Janse van Rensburg, Direkteur
Neumann van Rooyen Ing, Welkom
Ek wou net n kort epos stuur om my waardering uit te spreek oor Nitascha. Haar dienslewering is regtig van hoogstaande gehalte, haar omdraaitye blitsvinnig en sy staan altyd reg om my met vriendelikheid by te staan. Ek waardeer haar bereidwilligheid om op kort kennis in te spring en te help waar sy kan!”
Soekie Smith, Assosiaat
Phatshoane Henney Prokureurs, Bloemfontein
Die logo vir Mejaune lyk regtig goed. Ek is blown away met julle professionaliteit, spoed en die uiteindelike produk. Well done die span om hierdie logo in vier dae te doen – van brief tot approval!
Albertus van Zyl, Eienaar
Albertus van Zyl Bourekenaar, Somerset-Wes
Julle is maar net goed hoor!!!!!! Dit is presies wat ek in gedagte gehad het! Nogmaals dankie vir julle
Cornelia Basson, Direkteur
Seymore Du Toit & Basson Prokureurs, Nelspruit
Julle is awesome!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Staatmakers! Ek se jou! Ek gaan dit net gou aanstuur vir die Jeep club mense en hoor of dit in orde is, maar ek is happy!! Beyond happy! Rerig se vir julle base dat ek kan nie vir beter mense vra as julle nie!
Ingrid Mangiagalli, Marketing Co-Ordinator
Rola Jeep, Somerset-Wes
Dit is vir my ‘n voorreg om Succeed in aksie te sien. Julle is so finominaal goed in julle strategiese aanslag dat ek elke sekond geniet!
Nadine le Roux, Bemarking
BGR Groep, Kaapstad
Thank you so much! It looks amazing. Sending the link to a few people to use. Thank you once again to your team, as always they have done a great job!
Megan Erasmus, Public Relations Representative
Kloppers Inc, Richards Bay
Dankie vir jou tyd vanmiddag…lekker om met ‘n professionele span te werk.
Tersia Marshall, PR”
Seymore Du Toit & Basson Prokureurs, Nelspruit
Net om julle te laat weet dat ons 'Wills Campaign' werk. Ek het reeds my eerste vis gevang (en dis nou eers die 1ste van die maand). Well done!” Kan nie wag om te sien wat julle verder vir ons gaan doen!
Andre du Toit, Direkteur
Guthrie & Theron Prokureurs, Kleinmond
Namens Van Der Merwe Du Toit, baie dankie vir die ontwerp van die aanbieding. Ons waardeer dit opreg! Ons besef daar is baie tyd daaraan bestee. Dit is vir ons ook ’n voorreg om met julle firma geassosieer te word en ons sien uit na nog baie jare van wedersydse vriendskap, ondersteuning en sukses.”
Steinman de Bruyn, Direkteur
VDT Prokureurs, Pretoria
Ek is eintlik bewerig van opgewondenheid oor dié ontwerpe!”
Arnold Scholtz, Direkteur
Aucamp Scholtz Lubbe, Somerset-Wes
Ek wil net baie dankie se vir die hulp met die eposse en alles daarmee saam. Dit is voorwaar ‘n plesier om met julle besigheid te doen.
Ruan van Heerden, Vennoot
Seymore Du Toit & Basson Prokureurs, Nelspruit
Baie dankie vir al die hulp, vinnige diens en bystand Nitascha. Met julle hulp het ons vandag sowat 110 mense by die VIP en Media launch gehad in Khayelitsha. Ek waardeer al die hulp en efficiency!
Meyer de Waal, Direkteur
Oosthuizen & Kie, Kaapstad
Thank you very much Ignatius for working so late for us so that we are able to send out this e-mail. This is exceptional service under exceptional circumstances. Thank you so much guys!”
Thomas Nyamvura, IT Manager
SAIPA, Midrand
Aan ons beste Bemarkingspan: Baie dankie vir 5 jaar se goeie en passievolle diens. Sonder julle insette sou ons bemarking nie so suksesvol kan wees nie. Geluk met 5 jaar en nuwe kantore. Alle voorspoed en sukses vorentoe. Julle eerste kliente
Pieter Aucamp, Direkteur
Aucamp Scholtz Lubbe, Somerset-Wes
Baie geluk met julle 5jaar bestaan. Dit is ongelooflik lekker om met ‘n maatskappy ted eel wat dieselfde visie en waardes het as wat ons uitleef. Saam kan ons net groter suksesse behaal. #goalsachieved. Baie sterkte vir 2016!
Lizelle Strydom, Head of Brand and Marketing
Attooh!
Ben, Emmerentia en Suretha - julle bied werklik aan ons die BESTE wat ons voor kan gewens het. Dankie vir jul gewilligheid om altyd te luister en jul lojaliteit aan ons en wat jul vir ons wil en kan bied. Julle is die beste!
Arnold Scholtz, Direkteur
ASL
Your staff make our lives easy by being friendly, patient and always understanding. Nothing is ever too much and your service and efficiency is unrivalled. We don’t have any other service providers that serve us like you do. You put us 1st. We really feel as if you’re part of our team and you understand us. In challenging and demanding times, you have our back and you are there when we need you most. The Succeed Group which encompasses their staff and service excellence are most valued.
Brett Foster, Manager: Marketing & CRM
Mercedes-Benz Western Cape